Welcome to Argo insurance brokers.

Argo1

We are a medium sized short term insurance broker, specializing in vehicle, household and business insurance, and situated cetrally in Springs.

In order to preserve the quality of our service to clients and to retain a hands-on direct involvement we have resisted the temptation to become a large (and clumsy inefficient) broker and are happy to, for quality reasons, remain medium sized.

We have been in business since 1980, first as a sole trader, and then, from 1994 onwards, as a Close Corporation.

 

Welkom by Argo versekerings makelaars.

 Ons is ‘n medium grootte korttermynversekeringsmakelaar wat spesialiseer in voertuig, huishoudelike items en besigheidsversekering, geleë in die sentrale besigheidsgebied in Springs.

Om die kwaliteit van ons besigheid te handhaaf en om direkte effektiewe kommunikasie en toegang tussen ons en ons kliënte te bevorder het ons oor die jare die versoeking weerstaan om ‘n groot (en dikwels gepaardgaande daarmee ‘n onbevoegde en ondoeltreffende) makelaar te word en ons is tevrede, om ‘n medium grootte organisasie te wees.

Ons is alreeds vanaf 1980 in besigheid, aanvanklik as ‘n eenmansaak en, toe, vanaf 1994 as ‘n Beslote Korporasie.